Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 JONG MANS DEUR WEERLIG RAAKGESLAAN

$
0
0

Twee jong mans het die dood vrygespring en sit net met sagteweefsel-beserings nadat hulle gister in Bloemfontein deur weerlig raakgeslaan is toe hulle in die straat gestap het.

Die twee mans is in Parkweg onder ‘n boom verby toe dit deur weerlig getref en na hul nat klere herlei is.

Die twee mans, wie se klere verbrand het, is na onderskeidelik die Pelonomi- en Universitas-hospitale geneem.

Hulle word vir minder ernstige brandwonde behandel.

The post 2 JONG MANS DEUR WEERLIG RAAKGESLAAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!