Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ROSESTAD AANBIEDER WEN GESOGDE TITEL

$
0
0

rosestad-100-6-nuus-jeanette-geldenhuys-best-of-bloemfontein-courant‘n Radio Rosestad aanbieder is gisteraand bekroon as die Beste Plaaslike Radio Persoonlikheid tydens die 2016 Courant Best of Bloemfontein Keusetoekennings.

Jeannette Geldenhuys, wat weeksmiddae tussen 12:00 en 15:00 op Rosestad te hoor is, is Woensdagaand tydens ‘n geleentheid met die toekenning vereer.

Lesers van Courant kon elektronies stem vir die meer as 76 kategorië waaraan Bloemfonteiners kon deelneem.

Jeannette, wat reeds dertig jaar in die uitsaaibedryf is, het gisteraand aan Rosestad Nuus gesê dit was van kleins af een van haar drome om ‘n radio-aanbieder te wees.

rosestad-100-6-trots-oranje-web

The post ROSESTAD AANBIEDER WEN GESOGDE TITEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!