Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GROOT SKADE IN VS WEENS HAELBUI, DONDERSTORM

$
0
0

Inwoners van die sentrale en noordelike dele van die Vrystaat kan vandag nog donderstorms met hael en sterk wind te wagte wees.

Netwerk24 berig volgens Tonie Rossouw van die Bloemfonteinse weerkantoor kan die oostelike dele van die Noord-Kaap ook donderstorms te wagte wees.

Dit behoort rondom môre op te klaar en geen reën word vir die naweek en volgende week voorspel nie.

Intussen het gister se erge haelbui en gepaardgaande donderstorm heelwat skade veroorsaak.

Huise is deur die stortvloed reën en hael oorstroom, terwyl motors in veral Jagersfontein deurgeloop het onder hael so groot soos gholfballe.

img-20161020-wa0024 img-20161020-wa0028 img-20161020-wa0032 img-20161020-wa0038 img-20161020-wa0051

 

The post GROOT SKADE IN VS WEENS HAELBUI, DONDERSTORM appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!