Die Valke ondersoek 40 strafregtelike sake wat spruit uit beweerde korrupsie wat by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika of te wel Prasa onder die rampspoedige bestuur van Lucky Montana oopgevlek is.
Dít is behalwe die groot siviele hofgeding om die omstrede Afro 4000-diesellokomotief-kontrak uit Spanje, waar lokomotiewe teen 600 miljoen aangekoop is, maar nie op die plaaslike spoorstelsel pas nie, te laat kanselleer.
Die voorsitter van die Prasa se direksie, Popo Molefe, het in in die parlement onthul dat siviele en tugstappe teen ’n aantal senior Prasa-bestuurders geneem is.
The post VALKE ONDERSOEK 40 SAKE VAN KORRUPSIE BY PRASA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.