POSTE EN BETREKKINGS
Posisie by Jaco Henning Kaste beskikbaar:
Jaco Henning Kaste is opsoek na ‘n volwasse ervare hardwerkende Kas-bouer (carpenter) met eie vervoer. Posisie is onmiddellik beskikbaar en salaris is onderhandelbaar na gelang van u ervaring.
Epos u CV na jacohenningkaste@gmail.com.
met vriendelike groete Lizette Henning 0823044308
werk soek. Hi ek dringd opsoek na slaghuis werk as n blokman ek het n goue seel in s. A. Butcher school jule kan my kontak by schalk 0624077330
Koop en verkoop. Pieter is n gekwalifiseerde Boilermaker en Hy soek werk, dringend. Skakel 0847488306
Betrekking gevra. ‘n 36 jarige ongetroude man soek enige tipe werk, op ‘n plaas of enige ander iets. Het kode 8 lisensie, het ondervinding in voertuig vloot bestuur asook in konstruksie. Kontak asb vir Louis by tel nr 0844004644.
___________________________________________________________________________
VERKOPE
Ek het ‘n groot hout pooltafel met stokke en balle om te verkoop @ R1500. Skakel Charmaine 079 893 8715
KOOP en VERKOOP – Afdeling 2 Enkelbed dennehout basis en kopstuk plus spieeltafel met laai en vol lengte spieel – R2100. SKAKEL HERMAN 082 899 9856
te koop 1 groot wrap masjien vir 750 rand nr 2 700 by 90 mm blombakkies teen 500 r 3 ronde staander wat 4 drankbottels kan vat vir 500 kontak nr 0844061562
Koop en Verkoop 2. Brass bed R1500. Kobus 0823815749
AFD 2. Het ” Hostess” om te verkoop teen R500 oderhandelbaar bel Murial no 0825489869
Te koop afdeling: Ek het a Hoover Logic tuimeldroeer te koop vir R400. In goeie toestand. Skakel vir Margaret by 0719963284
2 Drie potjies vir stoompot met staander R60. Skakel 071 044 1968
selpan vir R200.Skakel haar by 051 4363464
Radial arm saw for sale, R500, Tel: 0825168502
TE KOOP- WEG-AVONTUUR BOEKE SOOS NUUT NR 1 tot 55 SKAKEL LOUIS. R200.oo 0724732813
te koop. Hout leer R60. gas Skottelbraaier soos nuut R400. 0834799832
_______________________________________________________________________
OPSOEKE
MARLENE SOEK BABA KOTTE VIR BABAS TE KOOP VERKIESLIK ALMAL DIESELFDE GROOTE OF AS IEMAND DIT KAN MAAK KONTAK MARLENE BY 082 550 3148
Ek is opsoek na ‘n klein hondjie vanaf 1 November 2016 verkieslik reun. ELIZMA TEL NR: 083 454 2516
Suzette is opsoek na tweede handse bakstene. Sal hul self kom laai. 0836130128
opsoek na n grootmens driewiel trapfiets. skakel. Louis. 0763678133
Opsoek na tweedehandse Elektriese stoof – of plate & stoof in goeie werkende toestand vir kontant. 0824540329
Opsoek na 4 – 6 rugby kaartjies vir Saterdag se wedstryd. Skakel Leonie by 071 204 2208
_______________________________________________________________________
BETAALDE ADV
African Grey babas te koop. Hand groot gemaak vir R3000 elk. Skakel Engela 082 714 7266
The post Koop en Verkoop – 19 Okt 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.