Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KABINET HET WETSONTWERP TEEN RASSISME GOEDGEKEUR

$
0
0

Die minister in die presidensie, Jeff Radebe, sê die kabinet het ’n wetsontwerp teen rassisme goedgekeur.

Radebe het gister op ’n mediakonferensie ná die kabinetsvergadering Woensdag gesê die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade is goedgekeur vir openbare kommentaar.

Netwerk24 berig volgens Radebe poog die wetsontwerp om die misdrywe haatmisdaad en haatspraak te skep en om maatreëls in te stel om dié misdrywe te voorkom en te bestry.

Radebe het bygevoeg die doel is om die toenemende aantal rassevoorvalle te takel, asook om verdere stappe te doen teen ander soorte misdadige optrede wat aangewakker is deur vooroordeel en onverdraagsaamheid.

The post KABINET HET WETSONTWERP TEEN RASSISME GOEDGEKEUR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!