Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DWELMS IN JONG MAN SE KAR GEVIND BY GRENSPOS

$
0
0

‘n 21-Jarige man van Mpumalanga wat van Mosambiek na Suid-Afrika op pad was, is by die Lebombo-grenspos in hegtenis geneem nadat heroïen met ‘n straatwaarde van ongeveer R7 miljoen in sy besit gevind is.

‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Janine Mqulwana, sê snuffelhonde het die dwelms wat in die panele van ‘n Corsa-bakkie versteek was, uitgeruik.

Beslag is gelê op meer as 26 kilogram heroïen wat in 25 sakkies verpak was.

The post DWELMS IN JONG MAN SE KAR GEVIND BY GRENSPOS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!