Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

STUDENTE BETOGINGS WEER OP UKZN

$
0
0

Studente-onrus het weer vanoggend op die Westville-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal voorgekom.

Betogende studente het onder meer petrolbomme en klippe na die polisie gegooi.

En in Port Elizabeth het die polisie vanoggend ’n groep betogers by die Nelson Mandela Universiteit uiteengejaag nadat hulle ingange na die suidelike- en noordkampusse met brandende voorwerpe versper het.

Die FeesMustFall-beweging het gisteraand onderneem om bedrywighede vandag te ontwrig omdat daar nie aan hulle eise voldoen is nie.

The post STUDENTE BETOGINGS WEER OP UKZN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!