Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 WAGTE GEWOND IN TRANSITO-ROOFTOG

$
0
0

Twee veiligheidswagte is gewond tydens ‘n gewapende transito-rooftog gisteraand op die R71 by Letsitele buite Tzaneen in Limpopo.

Volgens ‘n polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe, het ‘n groep van sowat 17 rowers in vyf voertuie die geldwa voorgekeer en op die veiligheidswagte geskiet.

Hulle het met ‘n onbekende bedrag geld gevlug nadat hulle die geldwa met plofstof oopgeskiet het.

The post 2 WAGTE GEWOND IN TRANSITO-ROOFTOG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!