Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

STUDENTE-AKTIVIS IN HOF VIR GEWELD

$
0
0

Die Pretoriase studente-aktivis, Rasithaba Mosibudi, het gister vlugtig in die Pretoriase landdroshof op aanklagte van openbare geweld en betreding verskyn.

Mosibudi is die tweede studenteleier by die Universiteit van Pretoria wat die afgelope dae in hegtenis geneem is.

Die EFF-studentevoorsitter, Amla Monageng, is verlede week gearresteer.

The post STUDENTE-AKTIVIS IN HOF VIR GEWELD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!