Verskeie woonbuurtes in die Pretoria-omgewing gaan vir sowat twee weke sonder water wees nadat die Temba watersuiweringsaanleg noodgedwonge gesluit moes word nadat kragkabels op die perseel gesteel is.
Stinkwater, Eersterust, Temba, Babelegi en Hammanskraal word geraak.
Watertenkwaens sal intussen na die betrokke woonbuurtes gestuur word.
The post WOONBUURTES IN PTA GAAN VIR 2 WEKE SONDER WATER WEES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.