Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“VLAKKE VAN OPGAARDAMME IS STEEDS LAAG”

$
0
0

Umgeni Water sê die vlakke van opgaardamme is steeds laag op die meeste plekke in KwaZulu-Natal ondanks die afgelope ruk se goeie reëns.

‘n Woordvoerder sê die 15% waterbeperking sal in werking bly in Pietermaritzburg en ander dele van Durban.

Die Midmar-dam is tans 47% vol en Albert Falls staan op 24%.

The post “VLAKKE VAN OPGAARDAMME IS STEEDS LAAG” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!