Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

8 VAN KITSBANK-BOMSINDIKAAT SKULDIG BEVIND

$
0
0

Agt lede van ’n kitsbank-bomsindikaat is in die hooggeregshof in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal skuldig bevind op aanklagte van moord, poging tot moord en die onwettige besit van plofstof en vuurwapens.

Drie mense, onder wie ‘n polisiebeampte, is dood in die voorvalle wat tussen
September 2012 en Januarie 2013 plaasgevind het.

Die agt was betrokke by minstens ses kitsbank aanvalle waarin meer as R1,2 miljoen buitgemaak is.

’n Negende beskuldigde, Lungisani Dladla, is op alle aanklagte vrygespreek.

The post 8 VAN KITSBANK-BOMSINDIKAAT SKULDIG BEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!