Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GORDHAN GAAN NIE VOORLEGGINGS DOEN NIE

$
0
0

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan nie die nasionale direkteur van openbare vervolging se uitnodiging aanvaar om voorleggings oor die aanklagte teen hom te doen nie.

Netwerk24 berig Gordhan het wel ‘n prokureursbrief aan adv. Shaun Abrahams, die NDOV, gestuur waarin hy hom op sy beurt nooi om die aanklagte teen hom terug te trek.

Gordhan se prokureur, Tebogo Malatji, sê toe Abrahams aangekondig het Gordhan word aangekla, was die NDOV duidelik oor sy verbintenis daartoe.

Noudat die aanklagte teen die minister deeglik bestudeer is, is dit duidelik dat die plan is om die minister tot elke prys te vervolg en sal enige voorleggings aan die NDOV daarom sinloos wees.

The post GORDHAN GAAN NIE VOORLEGGINGS DOEN NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!