‘n Ligte aardskudding het vanoggend in die omgewing van Oudtshoorn voorgekom.
Volgens geologiese opnames in Pretoria het dit 3,4 geregistreer.
Die skudding is tot by George gevoel.
Die hoof van rampbestuur van die Eden-munisipaliteit, Gerhard Otto, sê die Kangrogrotte is tydelik gesluit.
The post LIGTE AARDSKUDDING TREF OUDTSHOORN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.