Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ZUMA WAS AL OP 22 REISE IN DIE BUITELAND VANJAAR

$
0
0

President Jacob Zuma was al tot dusver vanjaar 75 dae in die buiteland.

Netwerk24 sê volgens verklarings deur die presidensie was Zuma vanjaar op 22 reise in die buiteland.

Net drie van die besoeke was na Europa – twee daarvan aan Frankryk en ’n besoek aan Davos, Switserland, vir die Wêreld Ekonomiese Forum.

Zuma het verskeie lande in die Midde-Ooste besoek waaronder Iran, Katar, Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate.

The post ZUMA WAS AL OP 22 REISE IN DIE BUITELAND VANJAAR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!