Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

IRAK: 1,5 MILJOEN INWONERS KRY GASMASKERS

$
0
0

Gasmaskers word gereed gekry vir die 1,5 miljoen inwoners van Mosoel in Irak wat gevaar loop om deur die terreurgroep Isis met chemiese wapens aangeval te word.

Netwerk24 berig Irakse en Koerdiese magte sê hulle het sowat 20 dorpies om Mosoel beveilig in die eerste dag van optrede om die terreurgroep uit sy laaste ware vesting te dryf.

Die Internasionale Organisasie vir Migrasie sê die gasmaskers is deel van ‘n gebeurlikheidsplan omdat Isis al vantevore sulke wapens teen Irakse en Koerdiese magte gebruik het.

Die Verenigde Nasies sê tot 1 miljoen mense kan uit Mosoel vlug.

Die eerste groep vlugtelinge word binne vyf of ses dae verwag.

The post IRAK: 1,5 MILJOEN INWONERS KRY GASMASKERS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!