Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

14 LIGGAME SO VER GEVIND NA VEERBOOTONGELUK

$
0
0

Redding- en soekspanne vrees dat tot ‘n honderd mense dood is nadat ‘n oorlaaide veerboot op die Chindwinrivier in sentraal-Mianmar omgeslaan en gesink het.

14 liggame is tot dusver gevind, terwyl 154 mense gered is nadat die boot met onderwysers, universiteitstudente en werkers Saterdagoggend omgeslaan het.

Daar was vermoedelik tussen 240 en 250 mense aan boord – sowat ‘n honderd meer as wat die boot mag vervoer het.

Vier mense is in hegtenis geneem.

The post 14 LIGGAME SO VER GEVIND NA VEERBOOTONGELUK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!