Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SMITH KRY WAARSKUWING VAN NIEU-SEELANDSE RUGBYRAAD

$
0
0

Die All Blacks se skrumskakel, Aaron Smith, het vandag ná ’n tugverhoor ’n formele waarskuwing van die Nieu-Seelandse Rugbyraad gekry oor ‘n voorval op Christchurch se lughawe toe hy en ’n vriendin ’n toilet vir gestremdes saam binnegegaan het.

Hy is ook nie vir Saterdag se Bledisloebekerwedstryd teen Australië in Auckland beskikbaar nie nadat hy ook verlede Saterdag se toets teen Suid-Afrika in Durban misgeloop het.

The post SMITH KRY WAARSKUWING VAN NIEU-SEELANDSE RUGBYRAAD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!