Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RAMAPHOSA GEE SY STEUN AAN GORDHAN

$
0
0

Politieke waarnemers meen dit sal nou vir president Jacob Zuma moeiliker wees om die minister van Finansies, Pravin Gordhan, af te dank nadat adjunk-president Cyril Ramaphosa sy morele en politieke steun aan Gordhan toegesê het in die bedrogsaak teen hom.

Die presidensie het vanoggend gesê hy gaan nie kommentaar lewer oor Ramaphosa se steun aan die minister nie.

Die Gupta-familie het intussen ook ontken dat hul betrokke was by verdagte transaksies waarby ses-komma-agt miljard rand betrokke is.

The post RAMAPHOSA GEE SY STEUN AAN GORDHAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!