SPANNE IN KAAPSTAD GEREED VIR SWAAR REëN, OORSTROMINGS
Rampbestuurspanne in Kaapstad is op ‘n gereedheidsgrondslag nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens swaar reën vir vandag voorspel het. Oorstromings word plek-plek in die Kaapse metropool, die Kaapse...
View ArticleSAL SE GROOTSTE VERLIES NóG
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het in die boekjaar tot einde Maart verlede jaar ’n bedryfsverlies van amper R1,5 miljard gely. Volgens die lugdiens se finansiële state wat Donderdag by die parlement...
View ArticleTAALBELEID: UV GAAN APPELLEER TEEN HOF BEVINDING
Die Universiteit van die Vrystaat het ’n kennisgewing van appèl by die appèlhof in Bloemfontein ingedien om teen die hooggeregshof se nuuste bevinding rakende sy nuwe taalbeleid te appelleer. Netwerk24...
View ArticleONTEVREDE INWONERS VAN SMITHFIELD BETOOG
Die polisie het gisteraand nog die strate van Smithfield in die Vrystaat te patrolleer nadat ’n klein groepie ontevrede inwoners betoog en die hoofpad deur die dorp versper het. Netwerk24 berig die...
View ArticleBOTHAVILLE PLAASAANVAL: GESTEELDE MOTOR GEVIND
Die Volkswagen Tiguan wat Woensdagoggend in ’n plaasaanval buite Bothaville geroof is, is Woensdagmiddag laat naby Klerksdorp gevind. Ses mans het Woensdagoggend die bejaarde egpaar Frikkie en Linda...
View ArticleMOHLAHLO VRA KONTRAKTEURS OM VERSKONING
Die finansiële hoof van die Mangaung-metro, Ernest Mohlahlo het ‘n u-draai gemaak en tien kontrakteurs wat aan die Rosestad se sanitasieprojekte werk, verskoning gevra dat hy vroeër te kenne gegee het...
View Article2 SOLDATE DOOD TOE HUL GLO OOR VROU STRY
Die polisie ondersoek die dood van twee soldate by die weermagbasis op Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Polisiewoordvoerder, kaptein Zweli Mohobeledi, sê die soldate, C.M. Ndlovu en A.R. Ratiloane, was...
View Article“HOFUITSPRAAK OOR JIBA IS ‘N TERUGSLAG VIR ZUMA”
Politieke ontleders sê gister se verdoemende hofuitspraak teen die adjunk nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Nomgcobo Jiba, is ’n terugslag vir president Jacob Zuma én al sy bondgenote in...
View ArticleDUISENDE MIGRANTE WIL ITALIë TOE
‘n Gesant van die Verenigde Nasies, Martin Kobler, sê minstens 235 000 migrante in Libië wag op geleenthede om so gou as moontlik die gevaarlike Mediterreense See per boot na Italië oor te steek. Een...
View Article“DIE SPAN IS NOG NIE WAAR DIT MOET WEES NIE”
Die Springbokkaptein, Adriaan Strauss, sê die span is nog nie waar dit moet wees nie en hoewel daar beslis vordering is, lê harde werk nog voor. Hy het voor môre se kragmeting teen die All Blacks aan...
View ArticleFRANSMAN SE AANSOEK VAN DIE HAND GEWYS
‘n Aansoek van die geskorste Wes-Kaapse ANC-leier, Marius Fransman, om te verhoed dat hy voor die provinsiale staande komittee oor openbare rekeninge, SKOOR, moet verskyn, is deur die Hooggeregshof in...
View ArticleSTUDENTE, WERKERS PROTES IN REGSFAKULTEIT
Sowat 150 studente en werkers het vanoggend die regsfakulteit van die Universiteit van Kaapstad beset in protes teen ’n tugverhoor waarin leiers van die RhodesMustFall-beweging dié week moes voorkom....
View ArticleZINDE VERMOOR: SEUN SOEK BORGTOG
Warona Zinde – die seun van die voormalige SAUK-raadslid en aanbieder, Hope Zinde, sal vandag in die Brits-distrikhof in Noordwes om borgtog aansoek doen. Hy staan tereg in verband met die moord nadat...
View ArticleBRITSE AMBASSADE IN ANKARA GESLUIT
Die Britse regering het sy ambassade in die Turkse hoofstad, Ankara, vandag weens veiligheidsredes gesluit. Die departement van buitelandse sake het geen redes vir die besluit verstrek nie. Britse...
View ArticleVRA OOR ZUMA EN KERNSTELSEL
Die eerste begunstigde van ‘n voorgestelde kernkrag-bestuurstelsel in Suid-Afrika is glo die seun van ‘n vriend van President Jacob Zuma, Vivian Reddy. Die DA sê Shantan Reddy, aan wie se maatskappy ‘n...
View ArticleKoop en Verkoop – 16 Sep 2016
POSTE EN BETREKKINGS Ek is n meerderjarige mans persoon wat dringend opsoek is na enige betrekking, het ondervinding in sekuriteit met grade, skrynwerk ondervinding sowel as kontruleerder u kan vir...
View ArticleGEWAPENDE ROOF BY BFN-UITKYKPUNT
Twee paartjies is Vrydagoggend deur gewapende rowers by ‘n bekende uitkykpunt in Bloemfontein aangeval. Skote is op ’n motor geskiet waar die paartjies by ’n uitkykpunt in Dan Pienaar na die stad se...
View ArticleGEEN OPLOSSINGS VIR VS-GESONDHEIDSPROBLEME
Die drukgroep Treatment Action Campaign sê die Vrystaatse Departement van Gesondheid doen nie die moeite om oplossings vir die provinsie se voortslepende probleme te soek nie. Anele Yawa Die TAC sê...
View Article“POLITIEKE INMENGING BENADEEL SPORT IN SA”
Die Minister van Sport, Fikile Mbalula verwerp aantygings dat hy nie Suid-Afrika se pogings ondersteun om die Wêreldbeker-rugbytoernooi van 2023 aan te bied nie. `n Woordvoerder van die departement,...
View ArticleUITSPRAAK VOORBEHOU IN SAAK VAN AFRIFORUM TEEN UNISA
Uitspraak is voorbehou in die saak van die burgerregte-organisasie AfriForum teen die beplande implementering van die Universiteit van Suid-Afrika, Unisa, se 2017-taalbeleid. Unisa se nuwe taalbeleid...
View Article