Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BRITSE AMBASSADE IN ANKARA GESLUIT

$
0
0

Die Britse regering het sy ambassade in die Turkse hoofstad, Ankara, vandag weens veiligheidsredes gesluit.

Die departement van buitelandse sake het geen redes vir die besluit verstrek nie.

Britse burgers in Turkye is ook aangeraai om nie tot binne 10 kilometer van die Siriese grens te reis of die Koerdiese stad, Diyarbakir, wat sedert verlede jaar deur geweld geteister word, te besoek nie.

The post BRITSE AMBASSADE IN ANKARA GESLUIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!