Warona Zinde – die seun van die voormalige SAUK-raadslid en aanbieder, Hope Zinde, sal vandag in die Brits-distrikhof in Noordwes om borgtog aansoek doen.
Hy staan tereg in verband met die moord nadat sy ma se liggaam in Junie in die bagasiebak van haar voertuig by haar huis op die Pecanwood-landgoed by die Hartebeespoortdam gevind is.
Die 23-jarige Zinde het Maandag vlugtig in die hof verskyn waar ‘n staatpsigiater getuig het dat hy geskik is om verhoor te word.
The post ZINDE VERMOOR: SEUN SOEK BORGTOG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.