Sowat 150 studente en werkers het vanoggend die regsfakulteit van die Universiteit van Kaapstad beset in protes teen ’n tugverhoor waarin leiers van die RhodesMustFall-beweging dié week moes voorkom.
Dit volg nadat honderde studente en lede van die RhodesMustFall-veldtog gister gedreig het om die universiteit tot stilstand te bring.
Die universiteit het in ’n verklaring ’n beroep op betogers gedoen om die regte van ander studente te respekteer.
The post STUDENTE, WERKERS PROTES IN REGSFAKULTEIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.