Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GEWAPENDE ROOF BY BFN-UITKYKPUNT

$
0
0

Twee paartjies is Vrydagoggend deur gewapende rowers by ‘n bekende uitkykpunt in Bloemfontein aangeval.

Skote is op ’n motor geskiet waar die paartjies by ’n uitkykpunt in Dan Pienaar na die stad se liggies gekyk het.

Die polisie se Konst. Wendy Nkabi, sê die gewapende mans het vier skote afgevuur, waarvan een skoot die motor se agterruit getref het.

Rosestad Nuus Wat jy moet weetNkabi het aan Netwerk24 gesê die rowers het die twee mans en twee vroue se selfone, beursies, geld en ’n bankkaart gebuit voordat hulle gevlug het.

Een van die rowers het glo ’n pistool op ’n vrou gerig, waarna haar vriendin haar bankkaart en PIN vir die mans gegee het.

Die polisie ondersoek die voorval en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

rosestad-100-6-erfenisfees-en-braaikompetisie-2

The post GEWAPENDE ROOF BY BFN-UITKYKPUNT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!