POSTE EN BETREKKINGS
Ek is n meerderjarige mans persoon wat dringend opsoek is na enige betrekking, het ondervinding in sekuriteit met grade, skrynwerk ondervinding sowel as kontruleerder u kan vir Heinrich skakel by tel: 073 863 8977.
Andre van Petrusburg is dringend op soek na mense wat CO2 welding , plaat en staalwerk kan doen. Moet onder druk en op jou eie kan werk. Geen kansvatters asb. Skakel Andre 0833200039.
Dorothy soek werk versorg van bejaardes in Bloemfontein omgewing 0760776003
Ek soek werk vir Oppas die oud mens en siek mens ek is ‘n verpleeg bel vir Lydia 0784814537 Asb. Dankie.
Ek soek werk soos tuinwerk teelwerk verfwerk binne en buite skakel chris by 0726547685
ek is dringnerd op soek na werk sel no 0849400378
______________________________________________________________________
VERKOPE
Afdeling 2: 26″” Oryx Bergfiets vir mans (slegs een keer gery) te koop
Prys = R800
Kontak Wi-an Coertzen by 084 627 5490
Rina het baie baba en kinder kleure te koop vir alles R100 asook slaapsakke te koop vir R100 elk. Skakel 051 436 3464
No 2 te koop. 2 sitplek en 1 sitplek bank R400 Sel 0713726452
Koop en Verkoop 2 Groot hout hondehok 1,2m x1,260x 1.370m hoog. R1000 ona. Nog nuut Kontak 0768102922.
Ek het Izusi 2002 lang bak canapy te ver koop vir r2500.skakel 0735050160.
2 Te koop aangebied TURKSVY blaaie baie lekker wit turksvy R2 n blad bel O844914491
2 Te koop aangebied TURKSVEIBLAAIE R2 elk skakel O842O86446
2. Te koop. Sak vol skaatsplank wielletjies R50. 4 Vintage wire tuin stoele. R430. Kragboks kas nuut r100. 0824108886
Koop en verkoop. Rotang tafel R400.00 en pine tv kas R400.00. Skakel George by 0626353625. Na 2 nm – 5 nm
Afd 3 verkoop. Twee bruin matte. Goeie toestad 2.2 by 1.8. Albei R500 Dankie. 0827413081
2. Te koop. Sak vol skaatsplank wielletjies R50. 4 Vintage wire tuin stoele. R430. 0733088193
matriek afskeid rok twee honderd rand 08442954!2
Koop en verkoop Afdeling 2. Donker Hout lessenaar 1:65m lank x 1:1m breed met 6 laaie R500 sel 0737728890
____________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek soek tweedehandse bande 235 x 45 x 17 om te koop. Skakel asb vir Rian 073 1874 517
Koop en verkoop a f d 3 ek is opsoek na n klein gasstofie met oond karavaan tipe sell 0837429788
More ek soek geel amarila bolle asb. cell nr 0726320533
Soek n boek of video of dvd oor die skeer van honde asook soek na iemand wat vir my knoffelsaad het salome 0722172079
Koop en verkoop. Ek is opsoek na langspeelplate. Kontak Ruan by 0848903922
Ek is opsoek na ‘n Linker spieeltjie vir ‘n 2001 Opel Astra. Bel of whattsapp 0828982499
Ek is opsoek na ‘n bakkie waarvan ek die paaiemente kan oorneem of wat ek kan koop deur in paaiemente te betaal.
Moet netjies en padvaardig wees.
Skakel 0721921621
_____________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
2 Opregte Border Kollies – Skaaphondjies reuntjies te koop teen R1500. Ingeent en ontwurm. 7 weekies oud. Skakel my by 082 825 0721.
Huis op hoewe te huur. Ruim 3 slaapkamer met 2 badkamers en groot motorhuis te huur net langs Bains Game Lodge. Onmiddelik beskikbaar. Skakel Kleintjie by 073 145 6309
Boerboel Hondjies te koop vir R 1200.00 elk
Die hondjies is ingeënt en ontwurm
Veearts kaart word saamgegee.
Skakel 082 450 3861
The post Koop en Verkoop – 16 Sep 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.