Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DUISENDE MIGRANTE WIL ITALIë TOE

$
0
0

‘n Gesant van die Verenigde Nasies, Martin Kobler, sê minstens 235 000 migrante in Libië wag op geleenthede om so gou as moontlik die gevaarlike Mediterreense See per boot na Italië oor te steek.

Een van die redes is vrese dat ‘n burgeroorlog in Libië kan uitbreek weens gevegte oor die beheer van die land se oliebates.

Volgens Italië se ministerie van binnelandse sake het meer as 128 000 migrante Italië sedert die begin van die jaar bereik wat vyf persent meer is as in die ooreenstemmende tydperk in 2015.

The post DUISENDE MIGRANTE WIL ITALIë TOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!