Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“HOFUITSPRAAK OOR JIBA IS ‘N TERUGSLAG VIR ZUMA”

$
0
0

Politieke ontleders sê gister se verdoemende hofuitspraak teen die adjunk nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Nomgcobo ­Jiba, is ’n terugslag vir president Jacob Zuma én al sy bondgenote in die Nasionale Vervolgingsgesag.

Daniel Silke het aan Netwerk24 gesê die gety is besig om teen die Zuma-gesindes te draai, en daar is al hoe meer vrae oor diegene wat deur Zuma aangestel is.

Die politieke ontleder van die Mapungubwe-instituut, Ralph Mathekga, sê die uitspraak versterk die vermoedens oor Zuma se aanstellings in staatsinstellings.

The post “HOFUITSPRAAK OOR JIBA IS ‘N TERUGSLAG VIR ZUMA” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!