Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ONTEVREDE INWONERS VAN SMITHFIELD BETOOG

$
0
0

Die polisie het gisteraand nog die strate van Smithfield in die Vrystaat te patrolleer nadat ’n klein groepie ontevrede inwoners betoog en die hoofpad deur die dorp versper het.

Netwerk24 berig die betogers is glo ontevrede omdat die regte prosedures nie gevolg is toe tydelike werk aan sommige inwoners toegestaan is nie.

Volgens polisiewoordvoerder sers. Yanga Ngcukana het die betoging die oggend begin, maar later opgevlam toe die betogers die N6 versper het.

Verkeer moes na ander paaie om die dorp herlei word.

The post ONTEVREDE INWONERS VAN SMITHFIELD BETOOG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!