Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TAALBELEID: UV GAAN APPELLEER TEEN HOF BEVINDING

$
0
0

Die Universiteit van die Vrystaat het ’n kennisgewing van appèl by die appèlhof in Bloemfontein ingedien om teen die hooggeregshof se nuuste bevinding rakende sy nuwe taalbeleid te appelleer.

Netwerk24 berig die UV gaan appelleer teen die bevinding dat hy nie sy nuwe taalbeleid, wat die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal in die lesingsale opskort, in werking mag stel alvorens die hofprosesse daaroor afgehandel is nie.

Dit sluit in die proses van appèl na die grondwethof of die appèlhof teen ’n bevinding in Julie vanjaar wat die besluit van die raad om die nuwe taalbeleid te aanvaar, tersyde gestel het.

Albei die aansoeke in die hooggeregshof is deur AfriForum en Solidariteit ingedien.

The post TAALBELEID: UV GAAN APPELLEER TEEN HOF BEVINDING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!