Bekende advokaat sterf in padongeluk
’n Bekende advokaat van Regshulp Suid-Afrika, die 37-jarige Van Zyl Nel, is vroeg gisteroggend dood in ’n ongeluk tussen Kimberley en Modderrivier. Die polisie se luitenant-kolonel Mashay Gamaldien sê...
View ArticleKoop en Verkoop – 27 Maart 2017
POSTE EN BETREKKING Matie soek werk as plaas bestuurder het kennis van alle aspekte van boerdery met EC1 rybewys en pdp en baie goeie meganise kennis en instandhouding van werk tuie 0787419086 Enige...
View ArticleHofsaak tussen Gordhan en Oakbay Investments
President Jacob Zuma het as belanghebbende toegetree tot die hofsaak tussen die minister van finansies, Pravin Gordhan, en die Gupta-familie se Oakbay Investments. Die saak is geskeduleer om vandag in...
View ArticleStruggle-veteraan se gesondheid verswak
Die Ahmed Kathrada-stigting en die Nelson Mandela-stigting sal vanoggend ‘n gesamentlike gebedsessie hou waar hulle ook die publiek sal inlig oor Ahmed Kathrada se gesondheid. Die Kathrada-stigting het...
View ArticlePeperduur muntstuk uit museum gesteel
‘n Reuse goue muntstuk wat 100 kilogram weeg, met die afdruk van koningin Elizabeth die Tweede van Brittanje op die een kant en ‘n Kanadese esdoringblaar op die ander kant, is gisteroggend uit ‘n...
View ArticleAhmed Kathrada op 87 oorlede
Die Ahmed Kathrada-stigting het pas bevestig dat Ahmed Kathrada vanoggend vroeg oorlede is. Die Stigting het gistermiddag aangekondig dat die 87-jarige struggle-veteraan se toestand die afgelope 24-uur...
View ArticleInligting oor Poppie se dood sal beteken word
Die akte van beskuldiging met die presiese aanklagte behoort vandag op die ma en stiefpa van die vermoorde 3-jarige Poppie van der Merwe beteken word. Netwerk24 berig Louisa en Kobus Koekemoer sal...
View ArticleNVG gaan voort met Henri se moordverhoor
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy is gereed om voort te gaan met die Henri van Breda-moordverhoor. Die 22-jarige word aangekla van die moord op sy ouers en broer in 2015. Sy suster is ernstig beseer...
View Article“Bende-eenheid moet weer aangestel word”
Die Demokratiese Alliansie se woordvoerder oor gemeenskapsveiligheid, Mireille Wenger, het versoek dat die polisie se bende-eenheid, wat ontbind is, weer aangestel word. Slegs 61 moorde is suksesvol...
View ArticleTekorte aan mediese toerusting in staatshospitale
Grootskaalse tekorte aan mediese toerusting in staatshospitale, onder andere die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein, dra by tot erge pyn en lyding wat deur pasiënte ervaar word. Netwerk24 berig Wouter...
View ArticleDebat oor Zille se twiets
Die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer gaan na verwagting vanmiddag ‘n debat hou oor die premier, Helen Zille se omstrede twiets oor kolonialisme. Die ANC-lid in die wetgewer, Khaya Magaxa het die debat...
View Article6 sterf toe ligte vliegtuig neerstort
Al ses insittendes van ’n ligte Mosambiekse vliegtuig is op slag dood toe dit gister in ‘n bergagtige gebied naby die grens tussen Zimbabwe en Mosambiek neergestort het. Vier van die insittendes was...
View Article‘Geen bewyse dat aanvaller bande het met terreurgroepe’
Die Britse polisie sê hulle het geen bewyse gevind dat die man wat verlede week vier mense in sentraal-Londen doodgemaak en talle beseer het, bande gehad het met die Islamitiese Staat-militantegroep of...
View ArticleRoostoekennings vanaand oorhandig
Radio Rosestad vereer vanaand plaaslike presteerders op die gebied van kultuur, wetenskap, akademie en landbou tydens die jaarlikse Roostoekennings. Luisteraars is vroeër gevra om persone wat...
View ArticleKlasse by Limpopo-universiteit hervat
Die klasse by die Universiteit van Venda in Thohoyandou in Limpopo sal hopelik later vandag hervat kan word. Die studente wat eis dat die Studente Finansiële Hulpskema hulle toelaes vir boeke en...
View Article“VS departement se prioriteite moet hersien word”
Die Vryheidsfront Plus sê die Vrystaatse Departement van Sport, Kuns en Kultuur se prioriteite moet hersien word en standbeelde behoort nie ‘n prioriteit te wees nie. Die party se Vrystaatse...
View ArticleKernwapens: 40 lande boikot verbod
Sowat 40 lande, insluitend die VSA en Brittanje, gaan die samesprekings by die Verenigde Nasies oor die totale verbod op kernwapens, boikot. Die Verenigde State se ambassadeur by die Verenigde Nasies,...
View Article‘Bisarre’ tye in kabinet – Guptasaak aangehoor
Die hooggeregshof in Pretoria hoor tans ‘n aansoek aan van die minister van finansies, Pravin Gordhan, vir ‘n bevel dat hy nie kon ingryp by banke se besluit om die invloedryke Gupta-familie se...
View ArticleVrou in gesig geskiet deur rowers
’n Vrou is vanoggend vroeg in die gesig geskiet toe ’n bende rowers haar in haar huis op ’n hoewe buite Tzaneen in Limpopo aangeval en ‘n nege millimeter pistool gesteel het. Die ma van twee jong...
View ArticleKathrada se begrafnis
Die begrafnis van die ANC veteraan Ahmed Kathrada, wat vanoggend in die ouderdom van 87 jaar oorlede is, vind môre in die Wespark begraafplaas in Johannesburg plaas. Volgens die presidensie sal...
View Article