![Kernwapens: 40 lande boikot verbod](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/logo-125-150x150.png)
Sowat 40 lande, insluitend die VSA en Brittanje, gaan die samesprekings by die Verenigde Nasies oor die totale verbod op kernwapens, boikot.
Die Verenigde State se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Nikki Haley, sê dat al die lande egter die algehele verbod op kernwapens sal verwelkom.
Hy sê daar is tans geen versekering dat lande hul eie mense sal kan beskerm solank regerings wat nie deel is hiervan nie, steeds hul kernarsenaal behou.
The post Kernwapens: 40 lande boikot verbod appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.