Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“VS departement se prioriteite moet hersien word”

$
0
0
"VS departement se prioriteite moet hersien word"

Die Vryheidsfront Plus sê die Vrystaatse Departement van Sport, Kuns en Kultuur se prioriteite moet hersien word en standbeelde behoort nie ‘n prioriteit te wees nie.

Die party se Vrystaatse wetgewerlid, Wouter Wessels het in die debat gister oor dié departement gesê die departement se taak van nasiebou word deur sy eie leierskap omvergewerp deur sondebokpolitiek.

Hy sê rassisme word aangeblaas deur leiers wat witmense en apartheid blameer vir hulle eie onbevoegdheid.

Wessels sê die departement is van kardinale belang vir ekonomiese ontwikkeling, maatskaplike opheffing, nasiebou en die uitbou en ontwikkeling van taal in die provinsie.

Hy sê die regering kan eerder die geld om twee meter standbeelde van Oliver Tambo en Fidel Castro op te rig, spandeer om vir die provinsie se biblioteke boeke aan te koop.

The post “VS departement se prioriteite moet hersien word” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!