Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 27 Maart 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKING

Matie soek werk as plaas bestuurder het kennis van alle aspekte van boerdery met EC1 rybewys en pdp en baie goeie meganise kennis en instandhouding van werk tuie 0787419086

Enige iemand wat blyplek het vir getroude paar vir minder as 6 en n half duisend rand in Preller en omgewing kan my asb skakel by 0762219257 asb. Dringend

EK SOEK ENIGE WERK. EKS 48 BAIE BETROUBAAR EN EERLIK, HET EIE BAKKIE, BEREID OM HARD TE WERK. SKAKEL FRIKKIE 0741744039

Betrekkings Hester soek werk as huishulp no 0631907840 .danki

Gekwalifiseerde spuitverwer is opsoek na werk. Meer as 15 jaar ondervinding. Kontak 0822197506 . Dankie.

______________________________________________________________________________________

VERKOPE

Empisal dubbelbed breimasjien se toebehore + kaarte = R100
Skakel: 083 300 1015

Mosaic klein teeltjies. 2 cm by 2 cm. 10 kg plus. R 1200. Oorgebly nadat swembad gebou is. Andrea 0724087275.

Outydse rottang koffie tafeltjie met glasblad en rakkie onder vir boeke R400. 0631778648

VERKOPE Kenwood 6 spoed bak met menger nog in verpakking nuut nog nie gebruik R350.00 en TV gamemasjien met kontroles R150.00 skakel 051-4341146

Ek het verkoop n dubble deur Yskas met al sy glass en laaie is net die diepvries deel wat nie leke werk vir R2000 mooi op gepas kan my skakel op 0842727554

Het n kot met matras en nuwe duvet stel te koop vir R800 baie mooi opgepas kan my kontak by 0638203558

____________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Hoover matwaser se borsels [ OM MATTE TE WAS] dringend benodig.
Skakel: 083 300 1015

Opsoek na ‘n veilige plek langs die Modder rivier of Renosterspruit wat ek jaarliks kan huur om te hengel. Ons is netjiese en verantwoordelike mense en kan verwysings verskaf van persone waar ons al gaan hengel het. Skakel Nic 084 208 2565

Helen Abel soek asb n 3 tot 4 jarige of ouer bruin worshondjie! Skakel Helen by 051 5221134

_____________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Ek het ‘n eenslaapkamerwoonstel te huur in Fichardtpark vanaf 1April. Onderdakparkering en privaat ingang. Skakel gerus vir Christo by 0763323839 vir meer inligting.

The post Koop en Verkoop – 27 Maart 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!