Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrou in gesig geskiet deur rowers

$
0
0
Vrou in gesig geskiet deur rowers

’n Vrou is vanoggend vroeg in die gesig geskiet toe ’n bende rowers haar in haar huis op ’n hoewe buite Tzaneen in Limpopo aangeval en ‘n nege millimeter pistool gesteel het.

Die ma van twee jong kinders is in ’n ernstige toestand na ’n hospitaal in Tzaneen geneem.

Sy en haar kinders was alleen tuis op die hoewe toe ’n onbekende aantal gewapende mans omstreeks eenuur die oggend by die huis ingebreek het.

The post Vrou in gesig geskiet deur rowers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!