![Kathrada se begrafnis](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/logo-127-150x150.png)
Die begrafnis van die ANC veteraan Ahmed Kathrada, wat vanoggend in die ouderdom van 87 jaar oorlede is, vind môre in die Wespark begraafplaas in Johannesburg plaas.
Volgens die presidensie sal adjunk-president Cyril Ramaphosa die roudiens lei.
Kathrada was destyds saam met pres. Nelson Mandela op Robbeneiland toegesluit nadat hulle lewenslange vonnisse weens hoogverraad opgelê is.
The post Kathrada se begrafnis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.