Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VSA: Paartjie mag nie dogter Allah noem nie

$
0
0
VSA: Paartjie mag nie dogter Allah noem nie

’n Paartjie van die Amerikaanse deelstaat Georgia wat verbied is om hulle dogter Allah te noem, het hulle tot die hof gewend.

Die departement van openbare gesondheid het geweier om ‘n geboortesertifikaat aan die 22-maande oue kleuter uit te reik.

Elizabeth Handy and Bilal Walk sê dis onaanvaarbaar dat hul dogter, ZalyKha Graceful Lorraina Allah, amptelik sonder ‘n naam moet sit.

The post VSA: Paartjie mag nie dogter Allah noem nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!