Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA: Paartjie mag nie dogter Allah noem nie

’n Paartjie van die Amerikaanse deelstaat Georgia wat verbied is om hulle dogter Allah te noem, het hulle tot die hof gewend. Die departement van openbare gesondheid het geweier om ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reën kom tot SA se redding

Die Suid-Afrikaanse krieketspan kan hulleself gelukkig ag nadat spel op die laaste dag van die beslissende toets teen Nieu Seeland op Snddon Park in Hamilton weens reën spel afgelas is. Suid-Afrika,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zille: wit mense gemelk, minderhede volgende

In ‘n driftige reaksie in repliek op haar twiets oor kolonialisme, het die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille gesê die ANC gaan sy rug toekeer op bruin-, Indiër- en minderheids- swart gemeenskappe,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UV-taal: Konstitusionele Hof dalk volgende stap

Solidariteit het sy teleurstelling uitgespreek oor die feit dat onderriginstellings en howe min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied. Die vakbond se reaksie volg in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onbesonne aksies, maar geldkrisis in die VS

Die Vryheidsfront Plus sê die Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansiële krisis red nie. Die party lid in die Vrystaatse Wetgewer, het Dinsdag tydens ‘n debat oor die begroting...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boere neem diewe self in hegtenis

Die vlinke optrede deur twee boere in die Behtlehem-distrik het daartoe gelei dat twee diewe vasgetrek is kort nadat hulle ‘n plaas beroof het. Een van die boere het Maandagaand agterdogtig geraak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Roostoekennings: hier is die wenners

Presteerders op die gebied van akademie, kultuur, kuns en landbou is gisteraand tydens die Radio Rosestad Roostoekennings vereer vir hulle bydrae wat hulle in die gemeenskap van Bloemfontein lewer....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Al 57 polisiebeamptes vermoor

Altesame 57 polisiebeamptes is reeds in die 2016/2017 boekjaar tydens die uitvoering van hulle pligte vermoor. Die waarnemende nasionale polisiehoof, Khomotso Phahlane sê die moorde op polisiebeamptes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommer oor Gordhan se toekoms

Die Kamer van Mynwese sê hy is besorg oor die moontlikheid dat die minister van finansies, Pravin Gordhan afgedank gaan word. Die Kamer sê die onsekerheid oor Gordhan se toekoms is nadelig vir die land...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 vas, 1 doodgeskiet na plaasaanval in VS

Twee mans is in hegtenis geneem en een doodgeskiet minder as ’n week nadat ’n bejaarde boer van Villiers in die Vrystaat in sy huis aangeval en beroof is. Polisielede het Maandagoggend op vuurwapens en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Australië: Vermy paaie weens vloedwater

Owerhede in Australië het mense in die staat Queensland gemaan om paaie te vermy en sodoende te verhoed dat hulle weens vloedwater gestrand word. Tot 250 millimeter reën word vandag in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 vermeende misdadigers doodgeskiet

Vyf vermeende KwaZulu-Natalse misdadigers is vanoggend vroeg in Hilton in Pietermaritzburg doodgeskiet. Paramedici het op die liggame van die vyf mans in ‘n veld langs die pad afgekom. Volgens ‘n ER24...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sassa: R3 miljoen aan huisvesting vir bestuurders

Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het meer as R3 miljoen bestee aan huisvesting vir bestuurders wat na streekkantore gestuur is ter voorbereiding op die agentskap se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma nie by Kathrada se begrafnis nie

President Jacob Zuma gaan nie die begrafnis vanoggend van die ANC-veteraan Ahmed Kathrada in Johannesburg bywoon nie. Een van Kathrada se laaste wense was dat Zuma nie toegelaat word om by sy begrafnis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chaos deur sikloon Debbie

Australië se weermag en reddingswerkers is in die staat Queensland ontplooi nadat die sikloon Debbie verwoesting gesaai het op kusdorpe in die gebied. Niemand is sover bekend dood in die storm wat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister en adjunk spandeer miljoene op reise

Die minister van toerisme, Derek Hanekom, en sy adjunk, Tokozile Xasa, het die afgelope jaar meer as R4 miljoen op buitelandse reise spandeer. Die DA woordvoerder oor toerisme, James Vos, het hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Talle hooggeplaastes by Kathrada se begrafnis

Die begrafnis van die ANC veteraan, Ahmed Kathrada, vanoggend in die Wespark begraafplaas in Johannesburg is deur talle hoogggeplaastes, onder wie oudpresidente Thabo Mbeki en Kgalema Motlanthe,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Betogers probeer ANC kantore aan die brand steek

Ontstoke inwoners van Eshowe aan die KwaZulu-Natalse noordkus het gisteraand die plaaslike kantore van die ANC aan die brand probeer steek. Hulle eis dat die burgemeester van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom kanselleer kontrak van Just Coal

Eskom het die kontrak van die steenkoolmaatskappy Just Coal vir lewering van steenkool aan die Tutuka-kragstasie in Mpumalanga gekanselleer. Eskom beweer Just Coal het steenkool van swak gehalte aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 29 Maart 2017

POSTE EN BETREKKINGS 48 jaar alleen lopend kan enige iets doen tot plaas voorman werk. Soek betrekking. Skakel Chris 079 7555 469 Ek wil baie graag administratiewe ondervinding opdoen by dokters...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live