Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kommer oor Gordhan se toekoms

$
0
0
Kommer oor Gordhan se toekoms

Die Kamer van Mynwese sê hy is besorg oor die moontlikheid dat die minister van finansies, Pravin Gordhan afgedank gaan word.

Die Kamer sê die onsekerheid oor Gordhan se toekoms is nadelig vir die land se ekonomie.

Die organisasie het ook president Jacob Zuma se besluit gekritiseer om Gordhan en sy adjunk, Mcebisi Jonas terug te roep van ‘n buitelandse beleggingstoer.

The post Kommer oor Gordhan se toekoms appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!