Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sassa: R3 miljoen aan huisvesting vir bestuurders

$
0
0
Sassa: R3 miljoen aan huisvesting vir bestuurders

Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het meer as R3 miljoen bestee aan huisvesting vir bestuurders wat na streekkantore gestuur is ter voorbereiding op die agentskap se uiteindelik mislukte poging om die uitbetaling van maatskaplike toelae oor te neem.

Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het in antwoord op ’n parlementêre vraag gesê verskeie senior Sassa-bestuurders is die afgelope twee jaar na streekkantore gesekondeer om personeel se vaardighede te verbeter.

Pogings om die personeel op te lei om die taak oor te neem was blykbaar onsuksesvol aangesien ‘n private diensverskaffer se hulp ingeroep moes word.

The post Sassa: R3 miljoen aan huisvesting vir bestuurders appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!