POSTE EN BETREKKINGS
48 jaar alleen lopend kan enige iets doen tot plaas voorman werk. Soek betrekking. Skakel Chris 079 7555 469
Ek wil baie graag administratiewe ondervinding opdoen by dokters spreekkamers. Ek is bereid om Donderdae sonder vergoeding te werk ter wille van die ervaring. Tans kan ek op Pastel. ISIS EN NAMOS werk. Ek is tans ook opsoek na administratiewe werk. Kontak asb vir Adele 076 495 2804varing. Tans kan ek op Pastel. ISIS EN NAMOS werk. Ek is tans ook opsoek na administratiewe werk. Kontak asb vir Adele 076 495 2804
POSTE
• Bybelonderrig Gr. 4 – 9 & Afrikaans Gr. 7 – 9
• Wiskundige Geletterdheid Gr. 10- 12
Pos aanvaarding 1 Julie 2017
SLUITINGSDATUM: 28 April 2017
E-POS: admin@oraniacvo.co.za
FAKS: 053-2070238, NAVRAE: 0834071440
23 Jarige blanke man soek dringend werk. Enige betrekking sal waardeer word. Kan goed met sy hande werk, betroubaar en leer vinnig. Is ook bereid om opgelei te word. Sal ook skofte werk indien nodig. Enige werk is welkom. Kontak vir Eugene by 083 547 4577
AFGETREDE REKENMEESTER SOEK WERK. BEHALWE BOEKE BEREKEN EK OOK ESKALASIE EISE OP LANGTERMYN KONTRAKTE. VIR MEER BESONDERHEDE KONTAK WILLIE 0832524188.
Nico is dringend op soek na werk enige staalwerk ingeboudekaste en instand hou werk kontak nico by 079 149 1767
Siena soek asb volle week se werk of drie dae, haar kontak nommer is 073 158 7330
Nona is ‘n 29 jr sotho dame wat werk soek. Praat en lees ook afrikaans en Engels. Kan skoonmaak, stryk, kook en is lief vir kinders.
Het ook Gastehuis ervaring as skoonmakers en ook ontvangs en inboek van gaste.
Vriendelike en hardwerkende mens. Kontak Nona 073 053 1560.
_____________________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop loopraam trollie met sitplek te koop vir R1000. Skakel 079 815 9113
2 BRANDERGASBRAAIER MET BEDIENINSAREA MET SEIL WAT VOLLEDIG BEDEK R800.
1 EMBASSY TROMPET MET TAS R1500 Onderhandelbaar.
SKAKEL 0765152710
Nuwe ‘Quality Bedding’ 92cm x 188cm base set @ R850 nog nooit gebruik.
Kontak 0723952624
koop en verkoop afd 2 groot ou skottelgoed wasser R200 asook rolstoel R3000 ona. 0827247996
Groot 48 kg Gasbottel vol gas te koop vir R1500 Skakel 0720925130
Koop en Verkoop: (2) Defy 600 ‘steam extractor’ te koop vir R500. Kontak 083 4279 374
_______________________________________________________________________
OPSOEKE
OP SOEK NA HUUR HUIS VERBLYF (DRINGEND )
MIDDAG EK DRINGEND DRINGEND OP SOEK NA VERBLYF , 3 SLP KAMER HUUR HUIS ENIGE WOONBUURT BINNE STAD ASSEBLIEF
PRYS VIR R 5 500 PM . DIE HUIS MOET ASB 3 SLP HE. KONTAK PIETER 079 679 1674 OF 071 358 9399
Ek is opsoek na ‘n tweedehandse oefen fiets in Bloemfontein vir iemand wat pas uit ‘n knie operasie uitgekom het, hy het dringend een nodig, maar wil nie meer as R500 betaal nie. Hulp sal baie waardeer word in die opsig. Jackie Blom 071 422 5556
Gesoek. Volkswagen Golf 1985. 1600 diesel enjin of parte. Skakel asb. 083 450 5450. Baie dankie
Opsoek na hok vir african grey asook na iemand wat teel met doberman pincer hondjies . Ook bekend as Bokkie hondjies. Suzette 0836130128
Soektogte. No 5 of 8 D M C Borduurgare halwe of vol tolletjies om te koop asook na Rooi kanaries Betsi 0793764301
3. Opsoek na staal kombuis kaste. En parte vir FRIDGRDARE stoof. Dankie skakel 0835536217
Gesoek langbak canopy skakel 0834480282
The post Koop en Verkoop – 29 Maart 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.