Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Chaos deur sikloon Debbie

$
0
0
Chaos deur sikloon Debbie

Australië se weermag en reddingswerkers is in die staat Queensland ontplooi nadat die sikloon Debbie verwoesting gesaai het op kusdorpe in die gebied.

Niemand is sover bekend dood in die storm wat die gebied gister getref het nie.

Sowat 63 000 huise is sonder krag en paaie en brue is beskadig.

Chaos deur sikloon Debbie Chaos deur sikloon Debbie Chaos deur sikloon Debbie

 

 

The post Chaos deur sikloon Debbie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!