Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Boere neem diewe self in hegtenis

$
0
0
Boere neem diewe self in hegtenis

Die vlinke optrede deur twee boere in die Behtlehem-distrik het daartoe gelei dat twee diewe vasgetrek is kort nadat hulle ‘n plaas beroof het.

Een van die boere het Maandagaand agterdogtig geraak nadat ‘n onbekende voertuig haastig by sy buurman se plaashekke uitgejaag het.

Die boere het vinnig opgetree en die verdagtes agternagesit.

Hulle het die verdagtes burgerlik in hegtenis geneem en 14 sakke mielies ter waarde van R40 000 is in hulle besit gevind.

Die vermeende diewe is aan die polisie oorhanding.

Volgens die polisie is een van hulle ‘n werknemer op die plaas.

Bethlehem-polisie se Genl. Maj Jan Tsotetsi het die burgelike arrestasie verwelkom en die verantwoordelikheid van die boere geloof.

Tsotetsi het boere aangemoedig om betrokke te raak by hulle plaaslike Gemeenskapspolisiëringsforums (GPF).

The post Boere neem diewe self in hegtenis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!