Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Talle hooggeplaastes by Kathrada se begrafnis

$
0
0
Talle hooggeplaastes by Kathrada se begrafnis

Die begrafnis van die ANC veteraan, Ahmed Kathrada, vanoggend in die Wespark begraafplaas in Johannesburg is deur talle hoogggeplaastes, onder wie oudpresidente Thabo Mbeki en Kgalema Motlanthe, adjunk-president Cyril Ramapahosa en die EFF-leier, Julius Malema, bygewoon.

Een van die twee oorlewendes van die Rivonia-verhoor, Denis Goldberg, het by die begrafnisdiens gesê Kathrada het die waardes van die grondwet gesteun.

Kathrada is Dinsdagoggend vroeg in die ouderdom van 87 jaar oorlede.

The post Talle hooggeplaastes by Kathrada se begrafnis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!