Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘Geen bewyse dat aanvaller bande het met terreurgroepe’

$
0
0
'Geen bewyse dat aanvaller bande het met terreurgroepe'

Die Britse polisie sê hulle het geen bewyse gevind dat die man wat verlede
week vier mense in sentraal-Londen doodgemaak en talle beseer het, bande gehad het met die Islamitiese Staat-militantegroep of Al-Kaïda nie.

Khalid Masood het eers op die Westminster-brug met ‘n voertuig tussen voetgangers ingejaag, en daarna ‘n polisiebeampte doodgesteek voordat hy deur die polisie doodgeskiet is.

Die polisie sê dit is egter duidelik dat Masood ‘n belangstelling in jihad gehad het.

‘n Senior teenterreurbeampte sê dit lyk of die 52-jarige Masood sy aanvalle op lae-koste tegnieke sonder gevorderde tegnologie gebasseer het.

The post ‘Geen bewyse dat aanvaller bande het met terreurgroepe’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!