Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Roostoekennings vanaand oorhandig

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Roostoekennings

Radio Rosestad vereer vanaand plaaslike presteerders op die gebied van kultuur, wetenskap, akademie en landbou tydens die jaarlikse Roostoekennings.

Luisteraars is vroeër gevra om persone wat belangrike bydraes op dié gebiede gelewer het, te nomineer

Daar is besluit op ‘n lys van 24 name wat uit die verskillende kategorie-nominasies ontvang is en die wenners sal vanaand tydens ‘n glansgeleentheid bekend gemaak word.

Die Roostoekennings het ten doel om plaaslike persone wat ‘n belangrike bydrae op kulturele, akademiese en wetenskaplike gebiede gelewer het, te vereer.

Vanjaar word ook erkenning gegee aan persone wat in die landbou en op maatskaplike vlak bydraes gelewer het.

Spesiale oorkonde-toekennings sal ook oorhandig word aan persone wat onbaatsugtige diens in die onderwys gelewer het.

“Radio Rosestad vereer graag hierdie persone wat ook die verskillende gebiede ‘n belangrike bydrae in ons gemeenskap lewer,” sê Anton Cloete, Stasiebestuurder van Radio Rosestad.

“Ons is trots op elkeen van die kandidate. Die Roostoekennings is Radio Rosestad se manier om ook aan hulle erkenning te gee.”

Rosestad 100.6 Nuus Roostoekennings logo

The post Roostoekennings vanaand oorhandig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!