Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

6 sterf toe ligte vliegtuig neerstort

$
0
0
6 sterf toe ligte vliegtuig neerstort

Al ses insittendes van ’n ligte Mosambiekse vliegtuig is op slag dood toe dit
gister in ‘n bergagtige gebied naby die grens tussen Zimbabwe en Mosambiek
neergestort het.

Vier van die insittendes was passasiers en die ander twee bemanningslede.

Volgens die Mosambiekse nuusagentskap AIM was die ligte vliegtuig van die Mosambiekse kusstad Beira na die Zimbabwiese hoofstad Harare onderweg.

The post 6 sterf toe ligte vliegtuig neerstort appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!