Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Peperduur muntstuk uit museum gesteel

$
0
0
Peperduur muntstuk uit museum gesteel

‘n Reuse goue muntstuk wat 100 kilogram weeg, met die afdruk van koningin
Elizabeth die Tweede van Brittanje op die een kant en ‘n Kanadese esdoringblaar op die ander kant, is gisteroggend uit ‘n museum in Duitsland gesteel.

Die muntstuk wat in 2007 uit 24 karaat goud gemunt is, is R50 miljoen werd.

Die peperduur muntstuk was in ‘n koeëlvaste glaskas in die museum uitgestal.

The post Peperduur muntstuk uit museum gesteel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!