Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ahmed Kathrada op 87 oorlede

$
0
0
Ahmed Kathrada op 87 oorlede

Die Ahmed Kathrada-stigting het pas bevestig dat Ahmed Kathrada vanoggend
vroeg oorlede is.

Die Stigting het gistermiddag aangekondig dat die 87-jarige struggle-veteraan se toestand die afgelope 24-uur versleg het en dat hy dubbele longontsteking het.

Hy is vroeër vandeesmaand in die hospitaal opgeneem vir ‘n operasie weens ‘n bloedklont op sy brein.

Kathrada is gisteraand voor sy dood deur verskeie hooggeplaastes besoek.

The post Ahmed Kathrada op 87 oorlede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!