Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Bende-eenheid moet weer aangestel word”

$
0
0
"Bende-eenheid moet weer aangestel word"

Die Demokratiese Alliansie se woordvoerder oor gemeenskapsveiligheid,
Mireille Wenger, het versoek dat die polisie se bende-eenheid, wat ontbind is, weer aangestel word.

Slegs 61 moorde is suksesvol opgelos van die 1 886 bendeverwante moorde wat oor die laaste vyf jaar plaasgevind het.

Wes-Kaap, waar bendeverwante moorde verlede jaar die lewens van 408 mense geëis het, word die ergste deur die ontbinding van die polisie se bende-eenheid geraak.

The post “Bende-eenheid moet weer aangestel word” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!